Back to Top

Yusha 93 - Blok Benoud Lyrics

Yusha 93 - Blok Benoud Lyrics
Official

Die's haai new high score flow, watch hoe haal ek name af
Hulle bly net kaarte skiet, speel julle ma klawerjas
Die game raak wack because almal's dan nou taamliks tough
So die wack rappers moet uitgedruk word van saam wil pas
Ek's kop en skouers bo die res, wie wil diss neks
Ek sal uit hak op wie ever nog wil instep
Want hulle vat net kak shots, hulle mis net
En my dress code is vok of, dies n fitcheck
Praat van beef but as ons meet wil hulle vluister
Hulles weak, eks op die peak, dis net die feite
Wil compete, maar op die beats, is dit gordyne
Want my speech, is so elite, it slat soos ysters
Elke scheme is like a dream, tel nog skaape eks n goat
Is net vlamme wat ek spit, ek maak jou julle blok benoud

Jy's 8 mile eminem nervous so moet nettie bom nie
Moms spaghetti op jou voete, jys n kotsokie
Hou daai vuil kyk virrie speel, dais you beste opsie
So moenie met my mossie
Kan al n goat qurban hie so se ma tramakassie
Die game is net vol jokers, moet my nie laat laggie
Its a shit show en ek hettie tyd vir al die kakkie
Miskien moet ek net die scene kill soos Ellen Pakkies
Die poems wat ek hou in my phone in is net so potent
Die vrouens smaakie dope in my flow in soos oxycodone
Ek chosen soos Neo innie Matrix, ek's in my zone in
Dus aanhoudend, ek is Odin bring weerlig sonder n globe in

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Joshua Valentine
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Yusha 93

Yusha 93 - Blok Benoud Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Yusha 93
Language: English
Length: 1:49
Written by: Joshua Valentine
[Correct Info]
Tags:
No tags yet