[ Featuring Big Gen Music ]
Ek Bel vir Genna om te se dat ons Moet werk op iets
Die fans het ons heeltyd gesoek
Soe ons Kom sterk op dies
Ek dare a bitch om Vir my te toets
Ek sal jou merk Vir dies
Die geld bly my naam an nou roep
Soe ek mekeer n fix
Flow
Hulles wiet dat its soet it proe soes Lekkertjies
My opps
Hulle word nou geroek
Van eks lekker fies
Befok
Ons het Hom gesoek
Toe vee ons af sy neus
Jy wiet
Dat ek word nou gebook
Van ekke drop net hits
Jy wiet
Fokkel is verniet
Soe jy moet werk Vir iets
Jy wiet oek
Dat die lewes n tief
Got me a badder bitch
Jy wiet
Ek sal jou roll in n spliff
Dais as ek uit vind jys n snitch
En ek hoep Dat jy onthou onder my Mou het ek ie tricks
Al My punches vacinated van Fokken my flow is sick
Gee my shooter a balaclava raak an MY sy sal jou skiet
Jysi saam my opi veld ie bru jy warm Up in jou kit
Sit an heeltyd opi bunki en die A Team woord gepick
Die geld ek voel it an Kom as ek se My palms jik
Hai tyd Change hai werken innie Aand in tel ons bricks
Se die laaities ken jou brasse hulle Kyk jou by jou clique
Vani brasse sal sellout vir n tregga Met n tick
Diesi OPSTEP
Almal stuur nou skoote
But jy wiet ons fokken dodge net
Die Rappertjies soek beef
Dink it's tyd dat ekke opskep
Ga luister innie scheme
Op elke boxie speel an
OPSTEP
Huh
DIESI OPSTEP
Step 1jhy meet n op
Jhy lat Sy jaw spin
Step 2 as ek in step
Moet jhy kan opstaan
Respect wys
Andersta
Gaan daar Glocks Jou oor die kop Slaan
Los slooteLos sloote
Gazi tup an nes n oep kraan
Hys poes bang
Viri order
Van Hy wiet os pik soes boomslangs
Kom Alleen aan
Men n machine gun
And I walk em down
Till my feet done
Jhy diss an
Nou piss jhy an
Van Genna sit nog n clippie aan
Extended
As jhy jouself vind op
My hittt lisss don't feel offended
As jhy n opp van myne is
Our beef it can't be mended
The aiy shows no love boeta
Kyk net op my pendant
Eks net lief vir geld
Ek Maak dollar then I spend it
Op louie op Fendi Draco's
Het plenty
Next Dan kom die bentley
Fok it maaki sensi
I know why they against me
Mybru it kopple envy
Het enemies bru plenty
Almal bitches hies n panty
My circle is ma Klein
Van ek hou nie van pretendi
Opp se bitch is lief vir my
Ma die Gen se hart is empty
Sy wiet ek gat hom kry
Die Lokay is hier by my
Gie double shots sonder chase
Ek jag ie no ways hoe kan ek jag as Ek lead innie race
Yah hys wys
Fokkel brakes
Dies n turtle rabbit race
Jhyti pace
Ek het wit
En van dai maak ek gebruik
Toe ek skyn hulle skrik
Mekaar die shades
Loep men n cane
Dra die game om my rug
Is GEN
Diesi OPSTEP
Almal stuur nou skoote
But jy wiet ons fokken dodge net
Die Rappertjies soek beef
Dink it's tyd dat ekke opskep
Ga luister innie scheme
Op elke boxie speel an
OPSTEP
Huh
Diesi OPSTEP

