Back to Top

CJ Sheperd - Soekiti Lyrics

CJ Sheperd - Soekiti Lyrics

Jou pity en remorse nah ek soekiti
Jou patience en forgiveness nah ek soekiti
Die hartseer maak my dors vir a wie is die wie is die wie is die

Die hartseer maak my dors vir a wie is die
Ken nie maar sy staan vir a bra en is eke die

Ouens van vandag kyk a lyn net vir die ego
Nog a victem vir die brag as hulle optrek in die Vivo
But die game se prys is evil
Jou demons raak haar demons
Is siektes op jou penis
Bloed wat feature in jou semen
Met panty op haar enkel smag sy asem
Die spasme deur haar naelstring is die oorsaak
Dat sy weer hier saam my kaal sit
Ek spoeg die vir die outies wat nog skaam is
Verlief op sexy kinnes met daai kaste vol geraamtes
Die waarheid dit kom gratis
But spuit se prys is aaklig
Joh waar die dae van kinnes jol onder n straat lig
Shoh met die Tipp-Ex op die krag boks girl i love you
Joh telefoon hokkie hello oom ek soek aan Margret

Jou pity en remorse nah ek soekiti
Al jou patience en forgiveness nah ek soekiti
Ek sê die hartseer maak my dors vir a wie is die

Die hand van tyd besit geen maan
Geen haat geen graad geen drank
Persepsie skitter in die nag
Ek roep maar daar'sgeen klank
Ek soek maar daar's geen hand
Val maar hoe van daar's geen land
Daar's net gedagtes in die sand
Net tyd wat spyt uitbrand
Poësie lirieke neer geskrewe
Met a hand wat bewe
Liefde oombliklik onderhewig
Aan die woord verewig
Daar is geen koester van die storm
Na die hart gebreek is
Wie word blameer vir wiese seer
Na wie saam wie verneuk is
Maar die is nie daai asseblief kom terug ek het jou lief
En die is nie daai jou mase dubbele bloed
Wat die wel is moet nie misgis word
Vir a donker reën wolk
Die is die son wat na die storm my hand wat bewe laat stil word
Erosie van intiem emosies
Besmet horlosies
A sprokies storie diep gekerf
Bo op my hand met rofies
Want om te klou van wat verby is raak soms katastrofies
Om te klou van wat verby is raak soms katastrofies

Ek se die hartseer maak my dors vir a wie is die

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Colin-John Remas
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: CJ Sheperd

CJ Sheperd - Soekiti Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: CJ Sheperd
Language: English
Length: 4:12
Written by: Colin-John Remas
[Correct Info]
Tags:
No tags yet