Ek weet al lankal
Dat liefde te min is en
Dat daar moet meer wees, voor jy liefde kan ken
Ek weet nie of weet jy
Hoe genoeg kan lyk
Wanneer jy deur my, jy regdeur my kyk
Oh oh oh
Ah ah ah
Oh oh oh
Ah ah ah
Dis die een lepel suiker
Die soet in die soen
Maar soen is nie genoeg as jy wil lewe doen
Dis die vashou in die oggend
Die koffie in die bed
Die laat aand stories in die huise wat ons het
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry
Ek het al lankal
My sê gesê
En toe ek weer sien, is jy al wat ek wil hê
Ek wonder of weet jy
Of mens op liefde kan leef
Net 'n klein bietjie water
Ohh en ek sweef
Oh oh oh
Ah ah ah
Oh oh oh
Ah ah ah
Dis die een lepel suiker
Die soet in die soen
Maar soen is nie genoeg as jy wil lewe doen
Dis die vashou in die oggend
Die koffie in die bed
Die laat aand stories in die huise wat ons het
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry
Dis meer as liefde
Meer as liefde, ohhh
Dis meer as liefde
Meer as liefde, ohhh
Dis die een lepel suiker
Die soet in die soen
Maar soen is nie genoeg as jy wil lewe doen
Dis die vashou in die oggend
Die koffie in die bed
Die laat aand stories in die huise wat ons het
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry
Dis meer as liefde
Dis meer as ek en jy
Dis meer as liefde
Wat ek by jou wil kry